Antoinette Louw

Antoinette Louw is ’n aktrise, skrywer en regisseur.

Die Laaste Tango is nie háár laaste tango nie

Antoinette Louw, Naomi Meyer 2013-06-18 Die Laaste Tango se premières vind op 18 en 20 Junie in onderskeidelik Kaapstad en Johannesburg plaas. Antoinette Louw het met Naomi Meyer gesels voor die fliek - maar tog ook ’n paar geheime gehou.

Deon Meyer se "Die laaste tango": Antoinette Louw gesels oor haar rol

Antoinette Louw, Naomi Meyer 2012-11-23 Deon Meyer het iemand in 'n toneelstuk raakgesien en besluit om 'n filmteks vir haar te skryf. Antoinette Louw vertel van "Die laaste tango".

Antoinette Louw praat met Naomi Meyer oor Nag, Ma by die Woordfees

Antoinette Louw, Naomi Meyer 2012-02-01 Antoinette Louw gesels oor Nag, Ma waarin sy tydens die Woordfees teenoor Sandra Prinsloo speel.
Top