Ansie Lessing

Ansie Lessing is ’n navorsingsgenoot in die Departement Sielkundige Opvoedkunde aan Universiteit van Suid-Afrika. Sy behaal haar voor- en nagraadse kwalifikasies aan verskeie tersiêre inrigtings wat onder andere ’n DEd. in Remediërende onderwys aan die voormalige RAU en ’n verdere doktorsgraad in Sielkundige Opvoedkunde aan die Universiteit van Suid-Afrika insluit. Haar loopbaan begin as onderwyseres in ekonomiese wetenskappe en later as hulpklasonderwyseres wat leerlinge met leerprobleme ondersteun. In 1985 word die loopbaan voortgesit in tersiêre onderwys, eers aan die voormalige Goudstadse Onderwyskollege en later aan Unisa waar sy 27 jaar ervaring as dosent in Opvoedkundige Sielkunde het. Haar navorsingsfokus en belangstelling is nagraadse studieleiding en eksaminering, aanvangslees en die ondersteuning van leerlinge met leer- en emosionele probleme.

Perceptual skills, concept formation and the executive function of the brain at pre-primary level – an exploratory study

Ansie Lessing, Marike W de Witt Academic research 2019-10-09

“Meaningful reading requires different perceptual skills, including figure background discrimination, perception of form, sequence, analysis, synthesis, association and memory.”

Perseptuele vaardigheid, konsepvorming en die uitvoerende funksie van die brein in die preprimêre-onderwyspraktyk – ’n ondersoekende studie 

Ansie Lessing, Marike W de Witt LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-10-09

“Die swak leesprestasie van Suid-Afrikaanse kinders bly ’n bekommernis vir opvoeders.”

Nuusflits: Flitskaarte is ’n belangrike hulpmiddel in enige klaskamer

Ansie Lessing, Marike W de Witt, Estelle Kruger Onderhoude 2017-11-09

"Dis belangrik dat onderwysers sal besef dat die gebruik van flitskaarte ’n onderontginde hulpmiddel is wat in meer as net die leesprogram gebruik kan word."

The use of flash cards as an aid in the acquisition of sight vocabulary by learners with reading deficiency

Ansie Lessing, Marike W de Witt Academic research 2017-10-26

"The objective of this investigation, namely to establish whether learners’ sight vocabulary can be improved by means of enjoyable flash card activities, was achieved. In general there was improvement in reading speed, reading accuracy and comprehension."

Die gebruik van flitskaarte as hulpmiddel in die verwerwing van sigwoordeskat deur leerlinge met leestekorte

Ansie Lessing, Marike W de Witt LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-10-26

"Die gebruik van flitskaarte as hulpverleningstegniek om sigwoordeskat te verhoog het nie net die leerlinge se leesspoed en leesbegrip bevorder nie, maar ook bygedra tot die belewing van genot en gemotiveerdheid om aan die leesaktiwiteite deel te neem."

Kinders se leesprobleme: is daar oplossings?

Ansie Lessing, Marike W de Witt, Estelle Kruger Onderhoude 2017-05-18

"Ongeletterde ouers kan stories vertel en hulle kinders aanmoedig om te luister, aandag te gee en die stories te herhaal. Maak die kinders bewus van klanke, vorme en kleure."

A neuroscientific view of the reading process

Ansie Lessing, Marike W de Witt Academic research 2017-05-10

"Reading skills imply decoding or recognising the written word by means of the merging of the sounds – an action requiring not only certain prerequisites, but also an action where a number of perceptual and cognitive skills are used to gain understanding of the concept."

’n Neurowetenskaplike beskouing van die leeshandeling

Ansie Lessing, Marike W de Witt LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-04-24

"Die verwerwing van die leesvaardigheid is ’n holistiese proses wat die mens in sy geheel betrek. Lees impliseer die fisieke, gevoelsmatige, sosiale en kognitiewe betrokkenheid van die leser."

Onderhoud: Dis swaar as 'n ouer sterf

Estelle Kruger, Ansie Lessing, Zenobia Kock Onderhoude 2016-08-09

“Vanuit my persoonlike gesprekke met dié seuns het ek waargeneem dat hulle dikwels hul rouproses uitstel of onderdruk in 'n poging om nie uiting aan hul emosies te gee nie.”

Experience of a few adolescent boys regarding the death of a parent and the consequent support to them

Jennobia Kock, Ansie Lessing Academic research 2016-08-02

"The boys indicated that the death of their mothers had a life-changing effect on them."

Enkele adolessente seuns se belewing van die dood van ’n ouer en die ondersteuning aan hulle

Jennobia Kock, Ansie Lessing LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-08-02

"As daar nie aandag gegee word aan die adolessent se rouproses nie, kan dit lei tot skeidingspanning sowel as emosionele en gedragsprobleme."

Top