Anri Botha

Anri het ’n MSc in Wynkunde (cum laude) verwerf aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy spog met 'n debuutdigbundel en verskeie kortverhale op haar literêre kerfstok, en is op die oomblik wynmaker by Home of Origin Wines. 

Heil die Leser! Wanneer varke vlieg: Bakeliet deur Anri Botha

Nini Bennett-Moll, Anri Botha Boekrubrieke 2025-09-22

"Botha lewer, met ’n chemikus se oog vir besonderhede, met Bakeliet ’n verfrissende bydrae tot hedendaagse Afrikaanse poësie." Lees Nini Bennett-Moll se resensie van Bakeliet en onderhoud met Anri Botha.

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Anri Botha

Naomi Meyer, Anri Botha Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-05

"Dié kortverhaal ... het baie wyndrink ook gekos – en in die proses het daar ’n glas rooiwyn op my skootrekenaar uitgeval."

Top