Anoeschka von Meck

Anoeschka von Meck (40), wat onlangs haar loopbaan as senior joernalis by Rapport in Kaapstad vaarwel toegeroep het, woon tans in Calvinia se Boekehuis. Sy het besluit om weer vir 'n slag dinge te begin doen wat haar vrede gee. Dit sluit in grondpaaie ry, op klipkranse bid en in plaasdamme swem.

Von Meck is die skrywer van Annerkant die longdrop en Vaselinetjie, asook rubriekskrywer vir Finesse.

Vaselinetjie is in sy 11de druk en pas in Engels vertaal.

Opgedateer/Updated: 2007-10-02
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Die heelal op my tong: ’n onderhoud met Anoeschka von Meck

Naomi Meyer, Liné Loff, Anoeschka von Meck Skrywersonderhoude 2021-01-20

"Hierdie boek is nie net vetfiksie nie, maar ook bisarofiksie. Deel van die lekkerte van hierdie verhaal is dalk juis om te kan bespiegel wat is waar en wat nie."

Boekbekendstelling: Essie Honiball – Die ontwaking

Anoeschka von Meck Skrywersonderhoude 2010-11-18

Anoeschka von Meck gesels oor haar jongste boek, Essie Honiball – Die ontwaking.

 

Uittreksel uit: Die ontwaking - Essie Honiball Biografie

Anoeschka von Meck Boeke en skrywers 2010-05-07

Die ontwaking - Essie Honiball Biografie is geskryf deur Anoeschka von Meck en verskyn binnekort by Benedic Boeke.
-----
Mammie sit amper heeltemal regop. Die masker is van haar gesig afgeskuif en hang oor haar een wang. Asof iemand pas vir haar ...

Top