Die ATKV-boeke-oase by Innibosfees 2024: ’n onderhoud met Sandra Jacobs en Annemarie van der Walt
2024-04-29"Leon van Nierop se Droomjagter is in wording, en omdat hy ’n Laevelder is met noue bande met Innibos, is dit vir ons lekker om sy boek hier bekend te stel. Ons poog ook om die boekeaanbieding toeganglik vir feesgangers te maak. Danie du Toit van Spoegwolf gaan met Danie Marais oor sy nuwe digbundel, Ek en jy bestaan nie, gesels. Dit beloof om lekker nuut en vars te wees."
BoekeJol 2017: ’n oorsig
2017-08-23"En wat ’n program was dit nie. As die noordelike provinsies se lesers afgeskeep voel omdat die oorwig van veral Afrikaanse skrywers in Kaapstad en omstreke is, was dit hul geleentheid om min of meer almal wat die afgelope jaar of wat ’n boek die lig laat sien het, te ontmoet."
