Annelien Kirsten

Geen inligting beskikbaar.
Verwys hierdie profiel na jou? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za om toegang tot jou profiel te verkry.

No information available.
Is this your profile? Send an e-mail to bio@litnet.co.za to gain access to your profile.

"Make up your mind" by Annelien Kirsten

Annelien Kirsten 2011-09-22 Make up your mind Why do you hug me and you kiss me Every time you see me When you said you don’t love me Yes, you said you don’t love me?

"Beautiful day" by Annelien Kirsten

Annelien Kirsten 2011-09-22 Beautiful day The sun is shining bright Up in the morning sky The flowers all in bloom Even the birds in tune I see your smiling face I say my, thank you, Grace It’s such a beautiful, beautiful day Such a beautiful, beautiful day

"Supposed to be" by Annelien Kirsten

Annelien Kirsten 2011-09-22 Supposed to be When you’re a child growing up in this world Your life is full of possibilities You take a step one day at a time Your parents always there right by your side

"Liefde reën" deur Annelien Kirsten

Annelien Kirsten 2011-09-22 Liefde reën Eendag op ’n reëndag Tussen hier en wie weet waar Stap ’n jongman, sonder reënjas Geel sambreel is in sy hand Hy swaai hom hier, en swaai hom daar En dans die strate af Ek sê ou boet wat maak jy daar Jy reën dan papsopnat

"Sal jy my sê" deur Annelien Kirsten

Annelien Kirsten 2011-09-22 Sal jy my sê As jy my nie meer wil hê Vra ek dat jy my gou sal sê Voor ek my drome met jou deel En al my woorde jou verveel As jy my nie meer wil hê Sal ek weer opstaan, nie gaan lê Want daar’s ’n sonskyn-nuwe dag Wat vir my wag
Top