"Groengode" deur Annelie van Zyl
2012-12-11 Meet my gewete met ? magneetVerdrink in alles wat jy wil weet
Hierdie egte waarheid kan hard steek
en jou verstand-osoon in stukke breek
"Gate vol vernedering" deur Annelie van Zyl
2012-12-11 Besit ? besittingBeweeg met ? beweging
Vasgevang in gedagtegang
My lewe bly na jou verlang
