Kan die akademie uitnemendheid oorleef?
2022-10-21"Die kwessie van die ontwikkeling en voortbestaan van Afrikaans is verbind met die kwessie van globalisering en in die besonder die strewe na sogenaamde uitnemendheid. Engelstaligheid word juis gevier as dit wat globale deure oopmaak, en natuurlik ook toegang tot hoër plekke op die globale ranglyste." Lees hierdie voordrag wat vanjaar by die Toyota US Woordfees gelewer is.
Denke wat kan dans: Johan Degenaar en die kuns van gesprek
2022-05-20"Degenaar self het altyd verwys na Sokrates, ’n soort vaderfiguur vir die Westerse filosofie, as die beginpunt van sy eie filosofiese trajek. In ’n onderhoud wat hy met Pieter Duvenage gevoer het, vertel hy: 'Ek sou sê my eerste jaar, my ontmoeting met Sokrates, was ’n sentrale gebeurtenis in my lewe. En dit lyk my, as jy hom eers ontmoet het, dan los hy jou nie'."
US-taaldebat 2021: Die oortjies van die seekoei
2021-04-07"Want al wil mens wat ook al verstaan, behoort die weggooi van ’n taal eintlik onbegryplik te bly."