Kirk se dood en die wit Republican-gesindes se gal
2025-09-16"Ek dink Jesus was meer woke as enige iets anders. Julle wil nou huil oor Kirk, tog het julle nie gedink dis hartseer en tragies dat Malcolm X ook voor sy vrou en kinders doodgeskiet is nie? Of het hy dit verdien?"
Anastasia, omdat jy geglo het ek kon
2024-08-30"By jou het ek geleer baklei vir my taal, my reg op bestaan, my vrouwees en my bruinwees. Jy wat dit tot diep binne ons deurboor het dat ons bruin mense staan vir niemand terug nie en ons kou aan g’n agterspeen nie. Ons claim ons space."

