André van der Merwe

André van der Merwe is ongepubliseerd (behalwe op vriende se yskasdeure), in sy middeljare (as die gemiddelde mens so honderd jaar oud sou word), en maak gedigte so na gedagte. Hy neem dit baie ernstiger op as wat hy voorgee.

 

Opgedateer/Updated: 2010-05-19
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Standbeeld-gedig: Oorlog is vir die voëls

André van der Merwe Skryfkompetisies 2015-04-29 Oorlog is vir die voëls in standbeeld het perd en ruiter midde-galop versteen heroïes met wappermaan en pluim 'n trots berede aggressiemoment word nou lustig bekak deur nestende stadsduiwe sonder die nodige respek vir patriotiese moord  

Gladde vingers

André van der Merwe 2014-01-21 "‘n dronk vingerboodskap stuur
ms u 2 much en ♥ u
neem asseblief in ag
die roes van my beskonkenheid"

 


C U L8R

André van der Merwe 2014-01-21 "so al asof die kuber
verkies word bo
die wit van die oog"

Kuberparingsdans

André van der Merwe 2014-01-21 "en ek zoem, soos in google earth zoem ek
uit my alleen-verligte hokkie
soomloos oor die ruitnetwerk
van my huislike woonbuurt bestaan"

Die rede vir lug

André van der Merwe 2013-03-26 'n Gedig met 'n lewendige beskrywing van die lug, deur André van der Merwe.
Top