André Trantraal

André Trantraal is ‘n kunstenaar, skrywer en digter. Hy het al gedigte gepubliseer in Nuwe Stemme 4 en is die skrywer van twee graphic novels Stormkaap: Drome kom Altyd Andersom Uit (Tafelberg, 2008) en Coloureds (Jincom, 2010).

André Trantraal gesels oor die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020

Menán van Heerden, André Trantraal Skrywersonderhoude 2020-09-03

"Kaaps is soes een van hai ancient cities wat hulle onnerie grond ytgrawe ná iemand ’n precious ou koppie by accident daa discover et. Ôs het nou ees begin grawe en gan nog lank vat voo ôs by die foundations ytkom."

Wat bedoel hy Small het Kaaps in ’n joke-taal verander?

André Trantraal Academic research 2013-08-19

"As ek kyk na die taal waarin Small se werke geskryf is en ek kyk na dit waaroor geskryf word, behoort my antwoord te wees: Of course. Ek kan egter nie 'Of course' sê nie, want dit wás nie vir my geskryf nie. " André Trantraal skryf oor Adam Small, Nathan Trantraal en Kaaps.

Top