Andre Heyns2013-08-13Nou is dit my beurt om te skree!
Oor die leuen van 'n lewe waarin ons leef.
Die stryd na inpas en voortbestaan,
in 'n plek nie soos 'n sprokiesverhaal
Andre Heyns2013-08-13Ek is lief vir my familie en
my goeie vriende wat ek het,
kan ek op my my een hand tel.
Vir my is dit genoeg en ek weet hulle sal my nie teleurstel.