Die reus uit die bos deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk
2026-06-02"Die reus uit die bos het my half ironies herinner aan twee betekenisvolle Suid-Afrikaanse skrywers se werk wat deur enkele kritici as 'rassisties' bestempel is: die profetiese epos Raka van NP Van Wyk Louw wat in 1941 verskyn het, en meer onlangs, John Maxwell Coetzee se Waiting for the barbarians."
Piet van Rooyen se Hinterland, ’n lesersindruk
2026-01-12"Hinterland stap op die spore en artefakte van die koloniale nalatenskap in Afrika met die slawehandel, die sending, die vroeë ontdekkingsreisigers, die murasies van vervalle geboue as agtergrond. Maar van veel meer belang is die kennismaking met die mense."

