Amelda Brand

Amelda Brand ontvang die grade BDrama in performance en MDrama in gemeenskapsgebaseerde teater van die Universiteit Stellenbosch, waar sy tans ook ’n dosent in toegepaste teater is. Sy het ook ’n meestersgraad in dramaterapie van die Concordia-universiteit in Montreal. Amelda het vir meer as 20 jaar as ’n teaterpraktisyn gewerk. Belangstellings, opleiding en praktyk sluit poppeteater, clowning en dramawerkswinkelprosesse in.

Toyota US Woordfees 2023: Stars – Iinkwenkwezi – Sterre-kinderteater, ’n onderhoud met Amelda Brand

Naomi Meyer, Amelda Brand Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-09-11

"Hoe meer ek oor die sterre in die suidelike halfrond gelees het, hoe sterker het die bewustheid geword dat dit deur die persepsies van die noordelike halfrond oorheers word. Ons wou dus juis speel met stories en mites uit die suidelike halfrond."

Kunste wat ’n verskil maak: ’n onderhoud met Amelda Brand

Marli van Eeden, Amelda Brand Onderhoude 2020-05-21

"Kunste het die vermoë om ruimtes te skep en te hou vir kommunikasie, waar ons kan stories uitruil, wat meer as een perspektief kan hou."

Top