Amanda de Lange

Amanda de Lange was ’n joernalis vir 30 jaar, is die skrywer van die boek Suurlemoenseisoen: Herbou jou lewe in 52 weke, en bedryf ’n praktyk as lewensafrigter en mentor vir ontwikkelende skrywers.

 

Skrywersretreat op Wolmaransstad: ’n onderhoud met Amanda de Lange

Naomi Meyer, Amanda de Lange Boeke en skrywers 2026-06-25

"Die retreat is van 2–4 Julie by Bona Bona Wildplaas op Wolmaransstad. Daar is net twee plekke oor – so gou spring as jy wil deelneem."

Digtersweek 2024: ’n onderhoud met Amanda de Lange

Naomi Meyer, Amanda de Lange Onderhoude 2024-10-31

"Een van die lekkerste dinge van woordkuns is dat jou brein iets kan oplewer wat jy nooit gedink het moontlik is nie. Dis soos kwashale met letters waar iets geskep word wat nie net vir die woordkunstenaar self vreugde verskaf nie, maar ook vir elkeen wat dit lees."

Top