Alita Steenkamp

Skrywer

Innibos, maar nooit sonder boeke nie!

Alita Steenkamp Feeste 2019-06-22

"Vanjaar se boekgesprekke, wat weer by Nelspruit Hoërskool se voortreflike kultuursentrum aangebied word, sluit die volgende in: Tony Parks oor Scent of fear, Madelein Rust oor Doodsengel en Kanker schmanker, Jeanette Ferreira oor Bloedlelie, Jan van Tonder oor Verevrou ..."

Pilanesberg in die laatsomer

Alita Steenkamp Skryfkompetisies 2015-04-02 Die Pilanesbergkom is vanjaar besonder mooi in die laatsomer. Wuiwende grashalms wat heuphoogte op die vlaktes staan, getuig van goeie reëns in die vroegsomer. Vir diegene wat bloot kom leeus soek is dit nie die ideale scenario nie, maar vir die wat die skoonheid van ongerepte Afrika kom inadem, kan jy geen mooier skilderdoek kry […]

Veronica – die kleur van liefde

Alita Steenkamp, Naomi Meyer 2013-08-06 Maar die verhaal, gebaseer op die werklikheid, handel oor baie meer as net Veronica se oorsprong en kinderjare. Dis 'n storie oor 'n vrou se hartseer en haar uitstyg bo haar omstandighede. Naomi Meyer het met Alita Steenkamp, die skrywer van die ware verhaal van Veronica van Vollenhoven, gesels.
Top