Albert Snyman

Albert Snyman is hoofteatertegnikus by die HB Thom Teater, Universiteit van Stellenbosch. Sedert 1995 was hy klank- en beligtingstegnikus in al meer as 200 professionele produksies en het ook vir verskeie produksies as beligtingsontwerper opgetree. Hy het ook al in verskeie produksies gespeel, bv Spanner, Boetman en Varknek.

 


Opgedateer/Updated: 2007-01-29
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Die Boekklub 3: ’n onderhoud met Louis Pretorius en Albert Snyman

Naomi Meyer, Albert Snyman, Louis Pretorius kykNET Portaal 2021-02-17

"Kringe in ’n bos is byvoorbeeld gekies omdat die eerste episode van die eerste reeks 'Susters van Eva' was en dit maar ’n hoedlig was vir tannie Dalene. Maar dit speel ook in op Tom se psige: die kringe wat hy bly loop."

Fyn skryf aan regsreeks – ’n onderhoud met Louis Pretorius en Albert Snyman

Remona Voges, Louis Pretorius, Albert Snyman kykNET Portaal 2020-06-25

"Ek sou sê ek is stadiger en meer berekend as dit by stories kom, waar Albert se kop teen ’n miljoen kilometer per uur werk met duisende idees wat ontplof. So ek anker hom, maar hy gee die hardkoppige Capricorn vlerke om mee te droom en saam kom ons by ons stories uit."

Top