Albert Pretorius

Albert Pretorius is een van Suid-Afrika se veelsydigste jong akteurs, wat op die verhoog, kassie en grootskerm uitblink. Hy het bykans elke toneeltoekenning ingepalm, wat ’n Fiësta-, Woordtrofee-, Fleur du Cap- en Kanna-toekenning insluit.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Ek is nie Danie – ’n onderhoud met Nico Scheepers en Albert Pretorius

Naomi Meyer, Nico Scheepers, Albert Pretorius Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-10-06

"Ek dink werklik Danie [Marais] se gedigte is so blerrie roerend en mooi en toeganklik en dat ons ’n ervaring daarrondom skep wat meer is as net ’n tradisionele toneelstuk of ’n musiekvertoning of ’n poësievoordragprogram."

White rabbit, red rabbit: Onbekende teks ontgin en betrek op ongewone manier

Maryke Roberts, Albert Pretorius Onderhoude 2024-03-25

"Stel jou dit voor: ’n Akteur arriveer by ’n fotografie-ateljee wat in ’n opskietteater omskep is. Hier wag 78 mense op houtbankies vir hom. Hy gaan ’n toneelstuk opvoer waarvan hy nie die teks ken nie, oor ’n onderwerp wat hy nog moet ontdek, en daar mag dalk gehoordeelname wees."

Top