Albert Grundlingh

 

Frederik van Zyl Slabbert (1940–2010) en die kwessie van Afrikaneridentiteit

Albert Grundlingh LitNet25-skrywersberaad 2025-11-20

"Hy het besef dat Afrikaans, as gevolg van apartheid, aansienlike politieke bagasie dra, maar dit was nie voldoende rede om die taal oorboord te gooi nie. Dit was volgens hom eerder ’n uitdaging om ’n taal met soveel bekoring en uitdrukkingsvermoë te herbedink en op tersiêre vlak te laat herleef in ’n tyd van onvastheid en oorgang."

Toyota US Woordfees 2020-gesprek oor Maverick Africans: The Shaping of the Afrikaners

Albert Grundlingh, Hermann Giliomee Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-05-06

"Vat apartheid – apartheid sou onmoontlik gewees het onder ’n ander kiesstelsel. In die Unie van Suid-Afrika het ons tot 1994 die Britse Westminster-stelsel gehad. Daar is eintlik net een reël: 'The winner takes all.' Dit werk eenvoudig nie in samelewings waar daar diep etniese en rasseverdelings is nie."

Onderhoud: Oorlogsfutiliteit gryp steeds die verbeelding aan

Jean Oosthuizen, Albert Grundlingh 2014-12-03 Jean Oosthuizen gesels met Albert Grundlingh oor die betekenis van die Anglo-Boereoorlog in ’n eietydse konteks.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Albert Grundlingh

Naomi Bruwer, Albert Grundlingh 2014-10-29  Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Die oorlog kom huis toe, saamgestel deur Albert Grundlingh en Bill Nasson, is genomineer in die kategorie: Niefiksie. Albert Grundlingh antwoord 'n paar vrae.

''De la Rey - no cause for alarm'' says Sandra Swart

Albert Grundlingh, Sandra Swart 2007-02-20 City Press asked Dr Sandra Swart and Prof Albert Grundling the following question: "Should therebe a cause for alarm by these kind of developments, ie could this kind of music prove to be the catalyst for the revitalisation of ...
Top