Adrie van Eeden

Adrie van Eeden het haar MA in Afrikaanse prosa aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) verwerf. Sy het vir 11 jaar aan die Universiteit van Zululand en die Universiteit Stellenbosch doseer. Sy is tans ’n vryskut vertaler en redigeerder.

Die argitektuur van pyn: ’n kunskritiese beskouing van US Woordfees 2018

Adrie van Eeden Kuns 2018-03-22

"Wat is die waarde van kuns? Wat is die waarde van ’n fees soos die Woordfees? Het Afrikaans met al sy opgelaaide bagasie nog ’n plek, veral in Stellenbosch, in die Suid-Afrika van vandag, wat toenemend verengels onder die valse wanindruk van inklusiwiteit?"

Gewildste gedigte in Afrikaans

Adrie van Eeden 2012-04-10 Moeilik om net vyf te kies ...
Top