"Vlinders" deur Adri van der Westhuizen
2012-12-05 Op ? dag, my fladderende vlindergaan jou vlerkies tot as verskroei
Te naby die son van dwaasheid
Te warm die gloed oor jou
"Oreade" deur Adri van der Merwe
2012-12-05 Binne die dig begroeide woudgooi die maan ? ouripigment
? Oureool waarin die oreade dans
Die carmagnole helderklinkend deur die bos
