
Foto: Canva
Asem
Hier
by die
datums
van jou
geboorte
en dood
by ons
bankie
by die see
hier
leun my
rug teen
jou
naam
op die plaatjie
en haal ek asem
0
Foto: Canva
Asem
Hier
by die
datums
van jou
geboorte
en dood
by ons
bankie
by die see
hier
leun my
rug teen
jou
naam
op die plaatjie
en haal ek asem
0