My ou dingle dangle. Jy’s heeltemal reg. Ek is ’n gay slet. My Afrikaans kom baie maal disleksies voor, veral wanneer ek ’n paar knippies Cointreau agter die blad het. Maar wees eerlik. Ek kry darem my boodskap duidelik, logies en ondubbelsinnig oorgedra, of hoe sê jy?
En jy? Nie mans genoeg om jouself te verdedig nie. Ek krap lelik in jou slaai, en die beste wat jy kan blêr (“bleat”) is om te sê ek is ’n gay slet en disleksies!!!
Ek slaat jou plat op die grond met my onthullings oor jou geniepsige rubrieke, jou weersprekings (jy weet nie of jy aan of af is nie) en jou verwaandheid. EN JY VERDEDIG NIE EERS JOUSELF NIE!!! Papbroek!
Hierdie gay het meer man in hom as jy.
Jaco Fourie

