Dirk Brand praat oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en die finansiële staatsreg. Hy gesels oor sy LitNet Akademies-artikel "Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit grondwetlike of politieke oplossings?" en die belangrikheid van Regs-navorsing in Afrikaans.

