Witwarm wiele vir die jongspan

  • 0

Titel: Witwarm wiele
Kategorie: Kinder- en jeugboeke: 9+
Formaat: Sagteband: 276 x 216 mm
ISBN: 9780799357950  

Maak jou sitplekgordel vas vir ’n aksiebelaaide wedren deur die wêreld van wiele! Jou asem sal weggeslaan word deur die kragtigste en ongelooflikste voertuie wat ooit die pad getref het. Van rooiwarm renmotors tot manjifieke motorfietse en mega-monsterbakkies – Witwarm wiele sit jou agter die stuur en neem jou op ’n onvergeetlike rit.

Koop Witwarm wiele by toonaangewende handelaars of direk vanaf LAPA Uitgewers. Kontak LAPA by 012 401 0700 of besoek ons webblad: www.lapa.co.za

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top