"Seun na my hart" is 'n kort drama deur Ingrid Jonker en voorgeskryf vir leerders in graad 10. Hesti van der Mescht deel moontlike besprekingsvrae wat onderwysers of leerders tot hulp kan wees.
Ons is bly dis van hulp! Hier is die indeks van waar al die vraestelle bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Gebruik gerus enige van hierdie vraestelle om gratis af te laai en te hersien. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Kommentaar
X sal baie daarvan hou om te kan lees meer
Is daar 'n lied van Ingrid Jonker wat sing vir Kabouterliefde.
Ek hou baie van u vraestelle; dit help my seun geweldig baie.