Fotoblad: Tuin van die Digters 2013

  • 0

Amanda Botha en Gerdus Senekal deel hulle foto's van die Tuin van die Digters 2013 met LitNet.

 

    Adam Small Foto: Amanda Botha

    Adam en Rosalie Small Foto: Amanda Botha

    Richard van der Ross, Michael le Cordeur, Adam en Rosalie Small, Ampie Coetzee         Foto: Amanda Botha

     Dickie van der Ross, André P Brink en Karina Szczurek. Foto: Amanda Botha

 

Die rymkletser HemelBesem sorg vir energieke afwisseling in die feesprogram. Foto: Gerdus Senekal

    Jean-Mari Barendse, Gerhard Bothma, Loftus Marais en Riana Barnard. Foto: Gerdus Senekal

    Theo Kemp, organiseerder van die Tuin van die Digters Foto: Amanda Botha

    Melt Myburgh en die Trantraal-broers deel sigarette en grappe tussen items. Foto: Gerdus Senekal

Lees Michael le Cordeur van die ATR se indrukke van die geleentheid.

Lees 'n blog oor die geleentheid.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top