William Gumede se Restless Nation: Making Sense of Troubled Times

  • 0

Uitgewer:
Tafelberg
ISBN:
  9780624055921

Restless Nation: Making Sense of Troubled Times
William Gumede

Die bekende politieke kommentator William Gumede takel brandende kwessies in dié versameling rubrieke, waaronder swart ekonomiese bemagtiging, swak dienslewering en die bedreiging van ons demokrasie. 

Hy is uitgesproke oor korrupsie en die “bling” kultuur wat in die politieke en sakewêreld posgevat het. Hy skryf die probleme wat die land konfronteer onder meer toe aan ’n gebrek aan politieke wil by die ANC en swak leiding deur president Jacob Zuma.

Klik hier en koop jou eksemplaar van Restless Nation: Making Sense of Troubled Times nou van Kalahari.com!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top