Exclusive Books se Wishlist 2011 het LitNet se personeel geïnspireer om ook wenslysies op te stel vir weggeegoed hierdie Kersfees. Hier is die boeke van die Exclusive Books Wishlist wat Naomi Meyer vir haar geliefdes op ’n wenslysie wil sit.
|
Naomi Meyer
Inhoudsbestuurder |
![]() |
![]() |
Reuben cooks local deur Reuben Riffel Vir my man, sodat hy kan lees van ’n ander Suid-Afrikaanse man, behalwe hyself, wat ook lekker kos kan kook. |
|
Opinion Pieces by South African Thought Leaders, saamgestel deur Max du Preez Vir my Ierse vriendin Lorraine, wat altyd van daar ver anderkant op die groen eiland Suid-Afrika se toestand sit en uitpluis. |
![]() |
![]() |
The Art Museum (uitgegee deur Phaidon) |
|
Again! deur Emily Gravett |
![]() |
![]() |
Mother Goose's Nursery Rhymes |







