Monsieur Ibrahim: Foto's van boekbekendstelling

  • 0

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is deur Naòmi Morgan uit die Frans in Afrikaans vertaal en op 9 Desember 2014 in Johannesburg bekendgestel. Réney Warrington deel haar foto's van die geleentheid met LitNet.

Die bekendstellingsuitnodiging (heel bo) verskaf nog inligting omtrent wat by die geleentheid plaasgevind het.

Hier is ook 'n kort video-uittreksel van 'n voorlesing uit Monsieur Ibrahim.

Hieronder is 'n YouTube-insetsel van 'n gesprek met die skrywer op kykNET:

Lees 'n resensie van die boek.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top