LitNet-leeskeuses: Maandag 11 Februarie 2013

  • 0

JM Coetzee se jongste roman, The Childhood of Jesus, het Vrydag in Nederland verskyn. De kinderjaren van Jezus vertel die storie van David, ’n vyfjarige seun wat per skip saam met sy voog in ’n vreemde land aankom. Die boek verskyn eers volgende maand in Suid-Afrika. (Boeke24)

Amanda Botha resenseer Death of an Idealist: In Search of Neil Aggett. (Rapport)

Pride and Prejudice se 200ste-aandenking-jaar: die New Yorker kyk hierdie keer na die tragiese huwelik van Charlotte Lucas.

“Is dit die moeite werd om ’n skrywer te word?” vra Avi Steinberg (New Yorker).

Helen Fielding skryf na 13 jaar weer ’n Bridget Jones-boek. (cbc)

 

Vrydag se Boekenuus gemis? Klik hier.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top