![]() |
| Die Woorde open Wêrelde-projek, ’n taalbemagtigingsprojek van die US Woordfees, is daarop gerig om leerders uit hoofsaaklik voorheen benadeelde gemeenskappe te bemagtig deur hulle bloot te stel aan kreatiewe programme wat op die bevordering van taal, letterkunde en die kunste gebaseer is. Lees hier nog oor die jongste WOW-projekte: |
|
WOW Spelfees: Het jou skool die beste spellers in die streek? Skryf dan in vir die 2012 WOW Spelkompetisie! |
|
Spellyste:
|


