Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op 'n skakel om die vraestel of memo gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie

Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Kommentaar
Ek probeer die afrikaans eerste taal graad 8 aflaai maar bly vir my error wys... help asb
Hallo Jumari, ek het die skakel getoets en dit werk beslis. Hier is die PDF-dokument, dalk duur dit net 'n rukkie om dit oop te maak as die internetspoed in jou omgewing op 'n gegewe tyd stadig is: https://www.litnet.co.za/assets//images/skole/Kuber_Skryfstuk_Graad_8_HT_HvdMescht.pdf. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hoe kry ons die toets
Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op 'n skakel om die vraestel of memo gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie
Hoe laai ek die november een af

Soek asseblief graad 8-vraestelle.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
It's wonderful!
Dis kwaai, dit het my baie gehelp!