Kokkedoor 2014: Wenners aangekondig

  • 0

Die wenners van Kokkedoor 2014 is op 3 Julie 2014 aangekondig.

kykNET het op dié aand 'n ete in Kaapstad aangebied. Deelnemers was daar, en ook lede van die publiek. Deelnemers se geregte is geproe en almal het die laaste Kokkedoor 2014-episode in die wenners se geselskap op 'n grootskerm gekyk. Naomi Meyer het die geleentheid bygewoon. Clifford Roberts deel sy foto's met LitNet. 

Skryf in vir Kokkedoor 3. Hier is nog inligting.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top