Die dagbreek val deur die hortjies in stroke,
op die bedkas jou brief: Verslaan, nié gebroke.
Oplaas is jou soort raserny verby,
& maak woorde dit finaal, deurgestoke.
1Die dagbreek val deur die hortjies in stroke,
op die bedkas jou brief: Verslaan, nié gebroke.
Oplaas is jou soort raserny verby,
& maak woorde dit finaal, deurgestoke.
1
Kommentaar
wat is deurgestoke?