Titel: Hoe masjiene werk
Kategorie: Kinder- en jeugboeke: 7+
Formaat: Sagteband: 245 x 265 mm
ISBN: 9780799355123
Ontdek die wetenskap agter eenvoudige masjiene en meganismes – van hefbome tot ratte en katrolle. Hierdie interaktiewe boek bevat alles wat jy nodig het om 12 werkende modelle te bou en self te ontdek hoe masjiene werk.
Koop Hoe masjiene werk by toonaangewende handelaars of direk vanaf LAPA Uitgewers. Kontak LAPA by 012 401 0700 of besoek ons webblad: www.lapa.co.za


