Ek hoor jou druislied
nanag
soos jy oewers vreet.
Reuse val, dompel
en
wortels gryp vergeefs.
Swartryp suig die somer leeg
verlep
verslaan.
My wang proe sout.
0Ek hoor jou druislied
nanag
soos jy oewers vreet.
Reuse val, dompel
en
wortels gryp vergeefs.
Swartryp suig die somer leeg
verlep
verslaan.
My wang proe sout.
0