Martie Swanepoel


Lig

Martie Swanepoel Fiksie 2016-06-29

"Die blougrys eier het swart spikkels. Sy vou dit versigtig in haar hande toe. Dis yskoud. Die malgaswyfie het ook nie teruggekom nie."

RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Martie Swanepoel

Martie Swanepoel, Naomi Meyer 2014-12-03 "Ek skryf al 36 jaar vir 'n leser. Om skielik vir 'n luisteraar te skryf, was 'n aanpassing. Ek moes leer om spaarsaming met woorde te werk en om in die gesproke taal te skryf."

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Parys se prys

Martie Swanepoel 2012-07-25 Martie Swanepoel onthou die swartryp in Parys.

Kersverhaal-kompetisie: Dakarai se beste Krismis

Martie Swanepoel 2011-12-07 Daar is nege uur tussen my, die Tap-die-laaste-druppel-bloed-uit-jou-werkers-aandele-makelaar, en Oukersaand. Ek sal môre vir Henko en sy gesin in Kanada Skype as hulle wakker word. Ons sal seëninge oor mekaar uitspreek en dan sal ek my Woolies- ...
Top