die meisie agter die till by kwikspar
is ’n pragtige rooibek-ding
maar as hy so na haar pensie kyk
blyk dit iemand het hom voorgespring
1die meisie agter die till by kwikspar
is ’n pragtige rooibek-ding
maar as hy so na haar pensie kyk
blyk dit iemand het hom voorgespring
1
Kommentaar
10 uit 10