Antjie Krog se kinderboek Mankepank en ander verse met illustrasies deur Diek Grobler, is op Maandag 31 Oktober by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel.
![]() |
|
| Mankepank en ander Verse deur Antjie Krog, geïllustreer deur Diek Grobler | |
![]() |
|
| Halloween-aand by The Book Lounge is die perfekte geleentheid om die verskyning van Mankepank te vier en ’n glasie te klink op ’n nuwe generasie se vrees vir die donker! | |
![]() |
|
| Johan Hugo van The Book Lounge – nog steeds op sy plek vanweë sy goeie Mankepank-gevulde opvoeding. | |
![]() |
|
| Eloise Wessels van NB-uitgewers stel Antjie Krog (nie Somers nie) aan die gehoor voor. | |
![]() |
![]() |
| Antjie lees van die spokerige verse in Mankepank vir die groot kinders in The Book Lounge voor. | |
![]() |
|
| Een van die dames in die gehoor klou aan haar Mankepank vas. | |
![]() |
|
| Amanda Botha luister ingedagte na Antjie se voorlesing. | |
![]() |
|
| Marietta Schoeman en Eloise Wessels van NB-Uitgewers en Verushka Louw van The Book Lounge. | |
![]() |
|
|
Antjie teken ’n Mankepank vir een van die gehoorlede. |
|
![]() |
|
|
Verweerskrif, Mankepank en Fynbosfeetjies |
|
![]() |
|
|
Diek Grobler se illustrasies is in die Book Lounge vertoon. |
|
![]() |
|
![]() |
|
![]() |
|
| Diek Grobler se illustrasies | |
Foto's: Verskaf
















