Die amptelike lokprent van Suurlemoen!

  • 1

Kyk na die lokprent van die film Suurlemoen! 'n Afrikaanse film geïnspireer deur Jaco Jacobs se gelyknamige jeugboek, uitgegee deur LAPA-Uitgewers. Die fliek word 12 September 2014 in teaters landswyd vrygestel.

Koop Suurlemoen! by Kalahari.com

 

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top