Titel: Betower
Skrywer: Fanie Viljoen
Kategorie: Fiksie (Jeugroman)
Formaat: Sagteband: 129 x 198 mm
Bladsye: 176
ISBN: 9780799354881
Nadia het ’n geheim. En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys dat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self ’n geheim in hom ronddra.
Koop Betower by kalahari.net of direk vanaf LAPA Uitgewers. Kontak LAPA by 012 401 0700 of besoek ons webblad: www.lapa.co.za




Kommentaar
Is die drama in Afrikaans beskikbaar met Engels weergawe vir grad-10 caps-leerders?
Beste Amanda
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, en nie die voorgeskrewe werk vervang nie.
Vriendelike groete