27 April 2011

  • 2

Foto: Canva.com

27 April 2011
Gisteraand het jou siel
die donker nag ingevlug

ek het somber
saam met die wind
gefluit, gehuil en gesing

my binnegoed bewusteloos
oppie grond gebraak

toe ek vir oulaas
jou vrieskastuiste verlaat

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top