Godsdienswetenskap? Is dit nie bietjie van ’n oksimoron nie?
Dit het my belangstelling ook gaande gemaak. Maar dit lyk my dit is net vir die hoge, baie hoge skrifgeleerdes.
Ek het ’n hele paar dinge oor godsdiens en die Bybel en oor die filosofie voortvloeiend daaruit wat ek besig is om op skrif te sit (en al gesit het), maar my ou BA-graadjie in Wysb. (PUK 1955) sal seker tel vir "portuur" beoordeling nie!
"Hierdie bring ons dan weer by daardie gunsteling van alle onderwerpe, die gay persoon, hoe word homoseksualiteit ervaar."