Foto's: Karen Zoid in De Waal Park

  • 0

Die rocksanger Karen Zoid en haar orkes het op Sondag 6 Januarie in Kaapstad opgetree as deel van die gratis konsertreeks in De Waal Park in die hartjie van die stad. Talle kinders, volwassenes en honde het na die park opgeruk om Zoid te beleef. Henry Cloete het foto's geneem.


Zoid, met Henry Steel in die agtergrond


Schalk van der Merwe


Zoid het van die kinders genooi om op die verhoog by haar aan te sluit vir ’n "danskompetisie". Die kinders is aangesê om "soos julle ouers te dans".


Die resultate ...


... was insiggewend.


Tim Rankin agter die tromme


Steel op kitaar

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top