afrikaanse treffersparade

  • 0

afrikaanse treffersparade

kom laat ons sing kom laat ons sink
dis ’n dodelike gedrink
trippe trappe torings
varklies in die wonings
boudjies in die nat gras baby
balke toe kaboe-
mielie
trippe tappit tone

Klik hier vir nog besonderhede oor die kompetisie

Lees die ander inskrywings

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top