AfriForum weer in die nuus

  • 3

AfriForum kry dit weer reg.

Franse Allouet-helicopters en onderdele deur die SA-regering vir Zimbabwe bestem is deur AfriForum gefnuik deur middel van ‘n hof-interdik wat die regering belet om dit te kan doen. Redes. Om te keer dat die Zimbabwe se regering dit teen sy teenstanders in die opkomende verkiesing gebruik.

Nou waar was die VF+ in hierdie saak? Die ene doodse stilte. Mulder is mos dan deel van die ANC-regering!

Hierdie en vorige optredes van AfriForum bewys die effektiwiteit van ons konstitusie, waarvolgens die regering nie met alles goedsmoeds kan wegkom nie aan die eenkant en aan die anderkant toon dit vir Afrikaners dat hulle ‘n viriele opkomende mag onder geledere het.

Jaco Fourie

  • 3

Kommentaar

  • Verfris bietjie my geheue:  Wat sê Zille, en wie's daai Engelse DA ou nou weer met van Afrikaanse van? van die storie?

  • vandag Fort Lauderdale VSA to vir Karribiese eiland cruise.  13 Feb terug. Sal weer van toe af hervat.

    Jaco Fourie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top