"You know it all grin" by Yolandi Du Toit

  • 0

You know it all grin

Verwagtinge oortref alles om jou
Die wêreld staan doodstil, dit net oor jou
Tafelberg is plat en dit bang jou
Verwilderd staan jy daar, maar ek lief jou

REFREIN:
Jou know it all grin wat my mal maak
Know it all grin, know it all grin, know it all
Daai know it all grin wat so bitter smaak
Know it all grin, know it all grin, know it all

Blaargroen oë wat my deurboor
Staan net eerder terug, getoor
Yskoue hande wat my vashou
Ruk my los, jy bly vasklou

Know it all grin, freak my uit, ou
Know it all grin, los my uit, nou
Know it all grin, alles watwou
Know it all grin, know it all grin, know it all

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top