SêNetters
Daar word mos nou wild en wakker Sing ’it-wenners op LitNet aangekondig. In die gees hiervan, wie het lus om vir ons ’n Kerslimeriek te stuur? Of ’n Kersliriek?
(Amper) Kersgroete, Webvoet
0SêNetters

0