Dis waarom ek niks het om oor jammer te wil sê nie. Die wat nie my gedagtegang wil verstaan nie, dis waaroor my tirade oor vroue gaan. Regstel-wetgewing is uitsluitlik in SA teen wit man gerig. Belaglike professore voel wit mans moet skottels gryp en bieg. Hoekom? My punt. Wit vroue was nie benadeel tydens apartheid nie, maar word wetlik nou ook bevoordeel met regstel wetgewing in demokrasie. Die diskriminasie teen die man, raak nou blatante rasgerigte diskriminasie en moerse vervelig, asook blatant onsinnig.
Hans Richardt

